Baie dankie vir Ann Kilian en die span dames van die N.G. Kerk Kirkwood wat ons reg deur die jaar ondersteun, en nou ook groot bydrae gelewer het met hulle ondersteuning aan die opkomende fees. Hulle het ons toegegooi met maailvleis, kookolie, meel, groente en nog baie ander bestaandele. Ons wil graag ook by voorbaat ons dank en waardeuring uitspreek vir alles wat hulle vir die inrigting doen en ook vir hulle persoonlik diens wat hulle gaan lewer tydens die fees by ons stalletjie die “Vetkoek Paleis”

Ons wil ook aan Marius en Estelle Pentz asook Dave en Rheta van Dyk bedank vir hulle getroue ondersteuning die afgelope 10jaar by al die feeste. Hulle is waarlik groot staatmakers.

About Gerrie Bezuidenhout

Huis Minette is a registered Non-Profit Organisation that provides a home for mentally challenged adults from across South Africa. We cater for the needs of 32 mentally challenged females and 14 males, whose ages range from 18 - 74 years.